Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Liefde, Lafras – ’n resensie

“Wat sou jy doen as jy ’n tweede kans kry om met jou geliefde tyd deur te bring, maar daardie tyd beteken oneindige pyn vir die ander persoon? ’n Filosofiese toneelstuk wat die dood, die hiernamaals, wonderwerke en selfs die bestaan van God bevraagteken.”