Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 en die EasyEquities-skrywersfees: ’n onderhoud met Bibi Slippers
Lees wat vertel Bibi Slippers oor belangrike items, soos hierdie een, op die skrywersfees se program: “Ek dink dis belangrik om ’n oop gesprek te voer oor die finansiële lewens van skrywers, want ons kan nie bekostig dat skrywers ophou skryf omdat hulle dit nie kan bekostig om skrywers te wees nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed