Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n Begin – ’n Instagram-resensie

“Dit is ’n slim teks wat subtiel op die been gebring is – die tipe stuk waardeur jy lag terwyl jy eintlik wil huil oor hoe naby dit aan die werklikheid is. ’n Persoonlike gunsteling by die fees.”