Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Hoe het dit skielik laat geword? – ’n resensie
“Die eteriese eggo’s van die openingsmelodie hang in die lug soos die frase ‘Hoe het dit skielik laat geword’ oor en oor herhaal word. Met elke frase verskuif die harmonielyn effe, ’n doelbewuste dissonansie wat ’n gevoel van leegheid skep. Op die skerm sweef sterrestelsels, en ek dink: As ons aan die einde van die heelal kom, en daar is net dié musiek en die woorde van Olga Kirsch, kan ek in vrede heengaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed