Top 10-resepte 2019: Karen Hart se keuse

“Dis die gereg wat ek gaan maak wanneer die stilte neerdaal ná die woelinge van die Kerstyd, wanneer ek saam met my huismense om die kombuistafel gaan sit en nabetragting hou en ons, sat geëet aan feeskosse en die oorskiet daarna, hunker na ’n skotteltjie eenvoudige trooskos.”