Toepassing van Donald Trump se “Amerika Eerste”-leerstelling op die VSA se buitelandse beleid: Deel 2 – Gevallestudies

“President Donald Trump se verkiesingslagspreuk ‘Amerika Eerste’ het in ’n leerstelling oorgegaan. Die VSA se buitelandse beleid word heroriënteer om eng-gedefinieerde nasionale belange te bevorder.”