Toekomstaal, saadstories en ekokritiek in Alettie van den Heever se Stof

“Stof is uiteindelik ook net ’n storie, maar die roman suggereer dat nuwe stories potensieel ’n daadwerklike impak op die mens se omgang met die niemenslike omgewing kan hê.”