Time shelter deur Georgi Gospodinov, ’n lesersindruk
“Die lees van die boek het my herinner aan ’n moderne Milan Kundera (The book of laughter and forgetting). Time shelter speel aanvanklik met die kwessies van onthou, vergeet en die persoonlike belewenis hiervan, veral by mense wat aan Alzheimer se sindroom begin ly.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed