Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks

“Vir my is dit van die uiterste belang dat skrywers moet wéét wie hulle lesers is. En belangriker: die lesers respekteer.”