Tien vrae: Santie van der Merwe oor gelyke kans

“Jy kan tog nie ‘n geloofwaardige karakter skep as jy jouself nie in sy of haar skoene kan indink nie. Dit was vir my skrikwekkend om te dink hoe maklik dinge kan skeefloop.”