Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam

“Letterlik is amalgaam ’n woord wat tandartse ken, want hulle het in die verlede metaal en kwik vir stopsels gemeng. Amalgameer beteken ‘(ver-)meng’.”