“Op die keper beskou is hierdie boek bepaald die lees en die aankoop werd. Hoewel dit nie asembenemende nuwe insigte bring nie, is dit ’n bruikbare opsomming en bestekopname van presidensiële leierskap in ’n demokratiese Suid-Afrika. Dis nie ’n briljante boek nie, maar beslis ’n baie goeie een.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed