Teleurstellende menswees

  • 11
Die probleem met kennis is die ontdekking dat diegene wat jy graag glo nie weet wat waar is nie.
 
CM
  • 11

Kommentaar

  • Dawkins is die laaste persoon wat iets sal glo. Sy stelling is gebaseer op navorsing en feite, hy hap nie sommer ook beterweterig in die wind nie. Liggelowig? Allermins! Jy sal hom slegs kan oortuig met baie bewyse, en dan sal hy nog nie glo nie.

  • Geen wetenskaplike, allermins Dawkins, sal navorsing as volledig beskou nie. Alle teorieë, wette, kan nog nagevors, en met die nodige bewyse verkeerd bewys word. Feite is onderhewig aan verandering. Dit is slegs die Bybel wat nie verkeerd bewys mag word deur gelowiges nie, want dan brand hulle in die hel.

    • Dawkins het die navorsing as volledig beskou, selfs so ver gegaan as om 'n T-hemp met die woorde 'We are all Africans' te dra. Wat 'n verleentheid. Arme drommel.

    • Eish Angus
      En jy wat 23 Bybels het, plaas sulke nonsens op LitNet."Daniel Edwin 'Dan' Barker (born June 25, 1949) is an American atheist activist who served as a Christian preacher and musician for 19 years but left Christianity in 1984."

      Sê my waar dink jy is die "hemel" en 'waar' is die "hel"?

  • Dan Barker? Hy's mos die ou wat ons kom vertel het dat die mensdom 'n lammetjie met sneeuwitwol geslag het, en kort-kort drink ons Sy bloed, en vreet Sy vleis.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top