Swyg deur Erla Diedericks: lesersindruk en onderhoud

“Met Swyg skep Erla weer eens karakters wat baie uiteenlopend is, en ’n mens kan net wonder hóé die klomp uiteindelik by mekaar gaan inskakel.”