Superspellers op ’n slimfoon

“Tieners lees en skryf deesdae toenemend meer, veral met die koms van sosiale media. Hulle dink dalk nie daaraan dat hulle spel(on)vermoë aan die groot klok gehang word, vir die hele wêreld om te sien, nie.”