Suksesse, uitdagings en beproewinge in die Suid-Afrikaanse landbou | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

“Suid-Afrika se landbousektor is grootliks uitvoergerig. In kwartaal een van 2023 het Suid-Afrika se totale uitvoer van landbouprodukte $2,8 miljard bedra, 4,0% hoër as die $2,7 miljard in kwartaal vier van 2022.”