Suidoosterfees 2026: No place like home – ’n musikale viering van Kaapstad by Suidoosterfees
“Hoe klink huis? Die gehuil van die Suidooster, die gebederoep teen sononder, ghoemaritmes wat deur die strate rol, of branders wat op Blouberg se strand breek? No place like home is ’n kragtige musiekteaterervaring wat Kaapstad vier – ’n stad wat in ons harte ingeëts is.” Maryke Roberts gesels met Jody Abrahams en Loukmaan Adams oor die produksie by die Suidoosterfees.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed