Suidoosterfees 2019-video: Wie is ons en maak dit saak?
Wat is die invloed van geskiedenis op wie ons is, en hoe leef ons vorentoe in die Suid-Afrikaanse droom van ’n reënboognasie? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die tweede (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 26 April by Kunstekaap plaasgevind, met Haji Dawjee, Wilhelm Verwoerd en Heindrich Wyngaard (gespreksleier).
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed