Suidoosterfees 2019-video: Afrikaans – ’n taal vir almal?
Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die derde (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke, aangebied deur die Afrikaanse Taalraad, op 27 April by Kunstekaap plaasgevind, met SZ Minnaar, Carla Barnard, Esra Plaatjies en Tracey Lange (gespreksleier).
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed