Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud oor die Jakes Gerwel Stigting se diskoers- en boekgesprekke

“Dit was Jakes Gerwel se droom om ’n fees in die Kaap te begin wat totaal en al naatloos is en waar die ryke kulturele leefwêrelde van die uiteenlopende gemeenskappe by mekaar uitkom en sodoende verrykend en verruimend is van die kunste in al sy verskeie gedaantes.”