Strafregtelike struikelblokke in die mishandelde persoon se stryd om geregtigheid

Hierdie artikel ondersoek die struikelblokke wat mishandelde persone dikwels as beskuldigdes in die soeke na geregtigheid ondervind, met bepaalde klem op noodweer en nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid.