Stories vir die siel – inspirerende kortverhale, saamgestel deur LAPA Uitgewers: ’n resensie

“Stories vir die siel is ’n bundel wat jou laat lag, huil en nadink – en bowenal, jou laat vóél.”