Stil vloei die Komati deur Elize Parker: ’n lesersindruk

“Die storie bly regdeur vloeiend en mens raak nooit verveeld nie – dit is wat die boek so ’n aangename ervaring maak.”