Steward van Wyk gesels oor die uitkomste van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs

Steward van Wyk, mede-professor en voorsitter van departement Afrikaans Nederlands aan die UWK, praat met Naomi Meyer oor die vorige keer se beurswenner van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs – en vertel wat …