Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

“Is dit moontlik om hierdie besondere ekosisteem te bewaar en dienooreenkomstig te benut sodat die ontstaan van ʼn moontlike teenproduktiewe en sluimerende ‘onvergenoeg(d)heid’ ten alle koste voorkom word?”