Stacey, die gange is nou stil

“En dis net daai vir my – ek wil nie net ’n gewone dosent wees nie. Ek wil, net soos Stacey, ’n dosent wees wat vir ons mense en studente omsien en hulle opbou, en ’n ‘way’ maak sodat hulle kan presteer in die lewe.”