Spertyd deur Elsa Joubert: ’n resensie
“Dit gaan hier om ’n uitgestrekte hand wat ’n stut soek sowel as ’n uitgestrekte hand wat die nodige ondersteuning verleen. Die mens mag ’n nietige stofdeeltjie wees, maar deur so ’n liefde en empatie word ’n goddelike heerlikheid verkry.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed