Spertyd deur Elsa Joubert: bekendstellingstoespraak
“En met watter verstommende intellek het ons nie hier te make nie! Nie alleen sê Spertyd meer as byna enige ander boek wat ek ken oor die oudwordproses nie, maar – en dit sê die skrywer self – ‘Dis eintlik ’n boek oor die menslike bestaan.'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed