Spanje. Reise in ’n palimpses deur André Pretorius: ’n resensie

“Pretorius loop op agterpaadjies en onbekender weë waar die gewone toeris nie kom nie – selfs in die winter, en hy het dit selfs ook tydens Covid gedoen. Soms is hy betower deur wat hy raakloop, ander kere ontnugter deur verval en verwaarlosing. Hy skryf gepas oor ‘’n spieël van insig oor die nuwe Spanje wat beide deernisvol en genadeloos is’.”