Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt

Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses hoe dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.