“Die sleutelkwessie uit die huidige studie is dat Socmint gebruik kan word om wanopvattings te identifiseer deur ’n algemene gevoel oor ’n onderwerp te bekom. Wanneer wanopvattings en relevante rolspelers geïdentifiseer is, kan daar deur konstruktiewe gesprekvoering met rolspelers in gesprek getree word en wanopvattings kan reggestel word, wat konflik kan verhoed.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed