Skrywersargiewe gaan landuit: ’n onderhoud met Fanie Olivier

“Dit sou wonderlik wees as dorpe ’n plek kan inruim vir hulle skrywers, maar wie gee die geld en wie versorg dit later? Gaan kyk maar hoe lyk begraafplase op die platteland …”