Skoon wasgoed: Die literêre rockster, Tom Lanoye
“Die programnota van 1995 het iets van ’n literêre popster genoem, en die titel was intrigerend: Kartonnen dozen. Boonop het ek gehou van al die Vlaamse aanbiedings wat ek ooit by die KKNK bygewoon het. Almal is opgelig deur ’n Europese flair, deurtrek van die karnivaleske, besiel deur ’n sin vir die absurde.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed