Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden (saam met Anil Bas en Etienne van Heerden): ’n resensie

“Imke van Heerden se debuutdigbundel, Silwerwit in die soontoe, is ’n merkwaardige voorbeeld van hoe mens en masjien saam kan skep in die wêreld van poësie.”