Persverklaring: Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat diƩ twee organisasies weer vanjaar aanbied.