Sentralisering en verbode seks
“Die verse wat homoseksuele seks verbied is nou verweef met die beweerde sentraliseringsprojek. Verder moet ook onderstreep word dat die oproep tot heiligheid en die verbod om by ’n man te lê soos by ’n vrou uit dieselfde historiese konteks kom en wat ook al hierdie verskillende tekste in hulle historiese konteks wou bereik, kan nie van mekaar geskei word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed