'n Valentynsode aan ou Melt Myburgh ...

  • 1

Jislaaik ou Melt. Lyk jy word een keer ’n jaar weggesluk deur die Woordfees – dan ontpop jy in of ander alien-weefsel wat ons aardlinge as vreemd beskou.

Nietemin wens ek jou ’n rooie Valentynsdag toe – een waar jy en die spesiale mens in jou lewe op ’n stoep iewers in die Karoo kan sit en die sonsondergang dop hou met ’n shiraz in die hand.

En sodra dit donker raak - pluk jy ’n opsitkers uit – so 10 duim lank. En wanneer daardie kers uitgebrand is, moet die pinotage ook leeg wees en die liefde vat vlam.

Sterkte met Woordfees

Yuri

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top