Sekurokratisering en Suid-Afrika: ’n onderhoud met André Duvenhage

“Ek wil nie so ver gaan om te sê dat die demokratiese projek reeds op die ashoop is nie, maar die uitdagings is baie groot en die finale toets lê ook nie te ver hiervandaan nie.”