Sekswerkers

“Vandat die mens ontstaan het, het hoere en sekswerkers hulle bestaan. Inteendeel, voordat die primitiewe mens homself in formele gemeenskappe en huwelike begewe het, was almal in werklikheid sekswerkers, beide mans en vrouens.”