Seksskandale in die Rooms-Katolieke Kerk

“Geen ander kerk, en geen ander instelling wat met jongmense werk, het ’n vergelykbare rekord met betrekking tot seksuele misdrywe teen jeugdiges nie. Wat dit vererger, is die wyse waarop die kerk dit konstant, oor jare, probeer toesmeer het.”