SBA-huldigingstoespraak: Diana Ferrus en die onrusbarende tye

“Haar naam is Diana Ferrus en sy is hiér. En omdat sy hier is, is ons ook, want soos sý die ruimte om haar ínneem, so laat sy die res van ons toe om dit ook te doen.”