RSG | Sanlam Radiodramaskryfkompetisie 2014

Word ‘n dramakoningin. Skryf ‘n storie vir die radio en jy kan groot kontantpryse wen. Kobus Burger gee ‘n paar wenke.