Rituele in Afrikaans?

“Alle Afrikaanssprekendes wat met mekaar kommunikeer, gebruik gespreksrituele. Een daarvan is die groetritueel. Kom ons kyk bietjie hierna.”