Resensie: Porseleinskerwe deur Marié Blomerus

“’n Mens moet Porseleinskerwe rustig lees, ja. Die skrywer deel haar liefde vir die kleine en die alledaagse hier met die leser, en haar vertellings ontvou sonder haas.”