Resensie: Oorlog en vrede – Die morele verbeelding van die mens deur Willie Esterhuyse

“Sóveel gemaklikheid met jou veld en só ‘n greep op die geskiedenis kan slegs later in die lewe bereik word wanneer terúggekyk word.”