Resensie: 'n Belofte vir Bippie deur Elsa Winckler

“In die eerste instansie is dit ‘n lekker liefdesverhaal met aantreklike mense wat na liefde soek en dit vind. Die Christelike ondertoon gee ‘n verdere dimensie aan die boek, maar oorheers nie die liefdesverhaal nie.”