Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan.”