Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small

“Die spelers se spraak is duidelik; hulle  bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle  spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters.”