Resensie: Die slaghuis deur Cas Wepener

“Die slaghuis is ’n roman wat boei, die speekselkliere stimuleer en terselfdertyd sommige lesers sal ontstem.”