Resensie: Blood on her hands: South Africa’s most notorious female killers deur Tanya Farber

“Farber het haar navorsing gedoen en gee die feite weer, maar sy gebruik ook ’n goeie skeut verbeelding om die vertellings so aan die begin van elke hoofstuk in te kleur dat dit aan fiksie herinner.”